Suid-Afrika se natuurskoon, magnifasante buitelug, sonnige klimaat en kultreule verskeidenheid maak ons land een van vinnigste groeiende bestemmings. Ons land is hoogs diverse in terme van ons klimaat, kultuur, toeriste aktiwiteite en infrastruktuur en bevredig elke toeris se behoeftes en is elke toeris se droom om te besoek.
Toerisme in Suid-Afrika groei op 'n elke dag se basis en bring verskeie en balangrike voordele tot ons land soos byvoorbeeld werk word geskep en buitelandse valuta vloei ons land na binne.
Indien ons hierdie voordele nie reg bestuur nie sal toerisme in Suid-Afrika nie 'n sukses wees nie.
Almal kan hulle bydrae lewer tot toerisme in Suid-Afrika en daardeur die pragtige land wat ons het te ondersteun en negatiewe houdings uitskakel.
Tuesday, April 6, 2010
Subscribe to:
Posts (Atom)