Tuesday, April 6, 2010

Toerisme in Suid-Afrika

Suid-Afrika se natuurskoon, magnifasante buitelug, sonnige klimaat en kultreule verskeidenheid maak ons land een van vinnigste groeiende bestemmings. Ons land is hoogs diverse in terme van ons klimaat, kultuur, toeriste aktiwiteite en infrastruktuur en bevredig elke toeris se behoeftes en is elke toeris se droom om te besoek.
Toerisme in Suid-Afrika groei op 'n elke dag se basis en bring verskeie en balangrike voordele tot ons land soos byvoorbeeld werk word geskep en buitelandse valuta vloei ons land na binne.
Indien ons hierdie voordele nie reg bestuur nie sal toerisme in Suid-Afrika nie 'n sukses wees nie.
Almal kan hulle bydrae lewer tot toerisme in Suid-Afrika en daardeur die pragtige land wat ons het te ondersteun en negatiewe houdings uitskakel.

2 comments:

  1. Ek stem saam met jou dat ons land 'n baie pragtige land is met baie plekke wat die moeite werd is om te besoek, net net oor prag skoon nie maar self plekke wat geskiedikundige waarde het. Ek glo die toerisme sekror van ons land kan meer en meer groei indien ons dit reg bestuur!!

    ReplyDelete
  2. Ek stem saam met jou dat ons land 'n baie pragtige land is met baie plekke wat die moeite werd is om te besoek, net net oor prag skoon nie maar self plekke wat geskiedikundige waarde het. Ek glo die toerisme sekror van ons land kan meer en meer groei indien ons dit reg bestuur!!

    ReplyDelete